Groot Plaasproe News

September 8, 2018

Wen met jou troetelkonyn by die Groot Plaasproe

Meer as 15 verskillende konynrasse sal vanjaar te sien wees by die Lente-kampioenskapskou van die Kaapse Konynklub. Die Lenteskou is die grootste konynskou in die Wes-Kaap […]
August 31, 2018

Opvoedkundig én pret

‘n Plaasfees én ‘n landbou-ekspo BESOEK DIE EKSPO SAAM MET JOU SKOOL Sowat 2 500 leerders sal in Oktober vanjaar die plaaslewe van nader leer ken danksy […]
July 26, 2018

Die Groot Plaasproe – van bok tot bier!

VIER DIE PLAASLEWE BY DIE GROOT PLAASPROE Roosterkoek, boetiekbier, skaapstertjies, wyn, Wagyu-burgers en roomys . . . al hierdie lekkertes en méér wag van Donderdag 11 […]
November 30, 2017

Oggend op RSG: Wagyu Beesboerdery, 2 November 2017

November 30, 2017

Oggend op RSG: Boerbok en Boetiekbier, 29 September 2017

November 30, 2017

Pippa Hudson, Cape Talk: 5 things to do in CT this weekend

November 7, 2017

Vele eerstes by 2017 Agri-Expo Livestock

Vanjaar se Agri-Expo Livestock, wat van 12 tot 14 Oktober 2017 op Sandringham buite Stellenbosch aangebied is, was weer ‘n groot sukses – met vele eerstes […]
October 20, 2017

Waldor the big(gest) favourite

Waldor the giant Italian Romagnola bull is big, and he is now also the Big Favourite. The five year old 1,2 ton heavy bull was crowned […]